Skip to content

Posts by nadine

Wanneer moedeloosheid diensbaarheid stilmaak – en hoe ons dit herstel

By nadine | 3 Maart 2026

Wat dink jy veroorsaak moedeloosheid? Vergun my om enkele moontlikhede uit te lig. Daar is nog baie ander redes. Dit kan veroorsaak dat mense nie by hul medemens wil of kan betrokke wees nie en dus nie diensbaar is nie. Mattheus 7:12 [AFR83] beskryf diensbaarheid so mooi: “Alles wat julle wil hê dat die mense…

Read More

Gemeenskapswelstand deur Gemeenskapskrag

By nadine | 6 November 2025

Kom netwerk en bou sterker gemeenskapskrag saam met Hannes Noëth en Gerrie Nel Baie dankie vir jou belangstelling. Ons is ongelukkig vol bespreek.

Read More

Saam op die pad van hoop: Helpende Hand Wellington bemoedig Hugenote se matrieks

By nadine | 30 Oktober 2025

In ’n wêreld waar jongmense dikwels onder geweldige druk verkeer, is dit die klein gebare van liefde en ondersteuning wat die grootste verskil maak. Die Helpende Hand-tak van Wellington het dit eerstehands bewys toe hulle onlangs die matriek-uitstap dag van Hoërskool Hugenote bygewoon het – nie net as gaste nie, maar as draers van hoop.…

Read More

Onlangse Bydraes

  • Gesonde grense: Wanneer “nee” sê ‘n liefdesdaad word
  • Gemeenskapsnuus: Leer ken van Helpende Hand se oudste vrywilligers
  • Gemeenskapsnuus: Leer ken van Helpende Hand se oudste vrywilligers
  • Hangklip se 75-jarige helper staan steeds eerste vir haar gemeenskap
  • Talanja Kleuterskool in Somerset Wes

Nuutste Opmerkings

Daar is geen opmerkings nie.
Solidariteit Helpende Hand | Privaatheidsbeleid | Bepalings en voorwaardes