Solidariteit Helpende Hand Sekretaressedag

3 September 2025 Op Woensdag 3 September 2025 het Solidariteit Helpende Hand Wes-Kaap se streekspersoneel vir al hulle sekretaresses, administratiewe beamptes, kantoorbestuurders en ander ondersteunende personeel dankie gesê vir hul bydrae tot hul werkgewers se effektiewe funksionering. Die geleentheid is aangebied by Picardie Gasteplaas in die Paarl. Lana Louw, eienaar van die gasteplaas, het die…

Read More

Helpende Hand Porterville-tak

Die Solidariteit Helpende Hand Porterville-tak het op 14 Augustus 2025 die derde agtereenvolgende jaar ‘n spesiale Oupadag aangebied as deel van hul gemeenskapsontwikkelingsinisiatiewe. Die geleentheid is aangebied by die 24 Riviere Ontwikkelingsvereniging, Halfmanshof. Die verrigtinge het om 09:00 begin toe die groep daarheen vervoer is en hulle die oggend kon afskop met koffie en beskuit.…

Read More

Helpende Hand Swartland-tak stig studiefonds

Die Solidariteit Helpende Hand Swartland-tak in Malmesbury het die afgelope maand die Swartland Studiefonds tot stand gebring. Dit volg op die tak se gefokusde fondsinsameling met hul eerste gholfdag by die Malmesbury Gholfklub op 12 April 2025. Die hoofborg wat die gholfdag moontlik gemaak het, was iPlan. Die dag is bygewoon en ondersteun deur iPlan…

Read More

Gebed dra ons: Waarom senior gebedsgroepe so belangrik is

Deur Dané Kotze, senior streeks- maatskaplike werker: Solidariteit Helpende Hand Wes-Kaap-streek In ‘n wêreld vol onsekerheid, pyn en verandering is daar min dinge so kragtig soos gebed. Vir seniors, wat dikwels reeds lewenslange geestelike reisigers is, bied gebedsgroepe nie net vrede nie, maar ook ‘n plek waar hulle tuis voel en krag en hoop kry.…

Read More

Welstand-wandelinge – goed vir liggaam en gees

Solidariteit Helpende Hand se jaartema vir 2025 is Welstand. Gedagtig hieraan wil ons graag asemskep-oomblikke in die natuur bewerkstellig. Die reeks Welstand-wandelinge is bedoel om gesellige uitstappies na verskeie plekke in die Wes-Kaap te wees. Die groepie stappers sal elke keer saam begin stap, maar almal sal teen hul eie pas wandel. Dit is jou…

Read More

Helpende Hand en iSimplifi bring tegnologie nader aan bejaardes

Die Wes-Kaap-streek van Solidariteit Helpende Hand het op 25 Maart 2025 ‘n besoek aan Huis Vergenoegd in die Paarl gebring. Tydens hierdie besonderse geleentheid het een van ons gewaardeerde netwerkvennote, iSimplifi Computer Training, die senior inwoners stap vir stap gehelp met uitdagings wat hulle met hul slimfone beleef. Van basiese wenke tot hoe om ‘n…

Read More

Helpende Hand Paarl-tak bied beroepsdag aan

3 Desember 2024 MEDIAVERKLARING Die Helpende Hand Paarl-tak het op 26 November ‘n beroepsdag vir leerders aangebied in samewerking met Delecta Fruit. Delecta het die inisiatief geneem en Helpende Hand genader om leerders te identifiseer wat in die bedryf belangstel. Graad 11-leerders van die Hoërskool Hugenote is in samewerking met die onderwysers geïdentifiseer en 45…

Read More

Geestelike armoede in gemeenskappe

Solidariteit Helpende Hand se visie is om die Afrikaner-gemeenskap se volhoubare welstand te verseker deur finansiële, sosio-emosionele, geestelike, fisiese en kulturele opheffing te bewerkstellig. Ongelukkig is armoede in al hierdie lewensareas ‘n werklikheid en funksioneer dit dikwels interaktief. As jy byvoorbeeld finansieel swaarkry, kan jy aan ‘n minderwaardigheidskompleks ly en net oorleef in plaas daarvan…

Read More

Trauma en gemeenskappe

Ons word baie meer deur trauma in ons gemeenskappe beïnvloed as wat ons besef. Elkeen van ons kry op een of ander wyse met iemand te doen wat bewustelik of onbewustelik onverwerkte trauma het. Of jy is self al blootgestel aan een of ander traumatiese gebeurtenis. Dit manifesteer op verskillende wyses soos padwoede, ‘n negatiewe…

Read More

Vroetelmoutjies vir persone met demensie en Alzheimer se siekte

“Demensie” Sverwys na breinsteurnisse wat die geheue, denke, gedrag en emosie beïnvloed. Alzheimer se siekte is die algemeenste oorsaak van demensie en maak 50%-75% van alle demensiegevalle uit. Die siekte vernietig die breinselle en senuwees wat boodskappe in die brein oordra en versteur veral die geheue. Tydens die verloop van Alzheimer se siekte sterf senuweeselle…

Read More