Blog
LANDBOU EN OPLEIDING BELANGRIK VIR HELPENDE HAND
Hannes Noëth, Solidariteit Helpende Hand se uitvoerende direkteur, en adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het Porterville se boeregemeenskap op 19 November besoek. Die doel van die besoek was om op grondvlak met boere in gesprek te tree en hulle opnuut bewus te maak van die belangrike rol wat hulle in hul…
Read More‘n Boodskap van hart tot hart
Welstand is ‘n toestand van voorspoed, geluk en gesondheid (Supertaal: Woordeboek, Junie 2021). Welstand bestaan uit vele aspekte, insluitend geestelik, sosiaal, emosioneel, fisies, kultureel en psigologies.
Read MoreGemeenskapswelstand deur Gemeenskapskrag
Kom netwerk en bou sterker gemeenskapskrag saam met Hannes Noëth en Gerrie Nel Baie dankie vir jou belangstelling. Ons is ongelukkig vol bespreek.
Read MoreSaam op die pad van hoop: Helpende Hand Wellington bemoedig Hugenote se matrieks
In ’n wêreld waar jongmense dikwels onder geweldige druk verkeer, is dit die klein gebare van liefde en ondersteuning wat die grootste verskil maak. Die Helpende Hand-tak van Wellington het dit eerstehands bewys toe hulle onlangs die matriek-uitstap dag van Hoërskool Hugenote bygewoon het – nie net as gaste nie, maar as draers van hoop.…
Read MoreSwartland tak Studiefonds stigting
Die Solidariteit Helpende Hand Swartland-tak het op 12 April 2025 ‘n suksesvolle gholfdag by die Malmesbury Gholfklub aangebied. Die maatskappy iPlan was die hoofborg vir die dag. Die doel van die gholfdag was om fondse in te samel vir die stigting van ‘n studiefonds wat deur Helpende Hand aangewend kan word vir die ondersteuning van jongmense in die gemeenskap wat verder wil studeer.
Read MoreRiversdal Droom myl
Op 6 September 2025 het Helpende Hand Riversdal-tak die hartroerende Droommyl-stap saam met Droom Tehuise aangebied. Hierdie unieke geleentheid het by Huis Jan Lange begin en was spesifiek daarop gemik om bejaardes, persone met gestremdhede en die breër gemeenskap bymekaar te bring.
Read MoreMaatskaplike opleiding: “Hoe hou ek my koppie vol?” – Welstand in aksie
As deel van Helpende Hand se jaartema “Welstand” is ‘n praktiese en inspirerende opleidingsessie vir taklede in die Weskus-streek aangebied. Die sessie het gefokus op emosionele selfversorging en hoe vrywilligers hul “koppie vol kan hou” te midde van die eise van gesin, werk en gemeenskapsdiens.
Read MorePorterville-tak stig hul Helpende Hand-studiefonds
Die Solidariteit Helpende Hand Porterville-tak het op 17 September 2025 hul Helpende Hand-studiefonds gestig wat aangewend gaan word vir finansiële ondersteuning aan voornemende studente. Hierdie gemeenskapstudiefonds staan bekend as die Porterville Studiefonds. Die amptelike stigting van die gemeenskapstudiefonds volg op ongeveer ‘n jaar se harde werk deur die Porterville-tak. Hulle het deur die loop van…
Read MoreKuier & Kerrie vir ‘n toekoms vol hoop
Op Vrydag, 19 September 2025, het die Helpende Hand George-tak se saal gegons van lag, geselskap en heerlike geure by ons Kuier & Kerrie-funksie – alles ten bate van die Studiefonds. Met 150 kaartjies verkoop én hope toiletware ingesamel, was dit ‘n aand waar saamkuier en gee hand aan hand gestap het. Ons seremoniemeester, Jaco…
Read MoreSolidariteit Helpende Hand Sekretaressedag
3 September 2025 Op Woensdag 3 September 2025 het Solidariteit Helpende Hand Wes-Kaap se streekspersoneel vir al hulle sekretaresses, administratiewe beamptes, kantoorbestuurders en ander ondersteunende personeel dankie gesê vir hul bydrae tot hul werkgewers se effektiewe funksionering. Die geleentheid is aangebied by Picardie Gasteplaas in die Paarl. Lana Louw, eienaar van die gasteplaas, het die…
Read More