Waardes wat werk

Ek bestudeer onlangs die handleiding vir ons Helpende Hand vrywilligers met die oog daarop om relevant en op datum te bly met wat ons organisasie doen en ook wat ons verwag van vrywilligers wat inskakel en ons ondersteun. Dit is logies dat Solidariteit Helpende Hand se jaartema jaarliks aangepas word.  Dit skakel so goed in…

Read More

‘n -“Goedvoel”- storie

Oor die jare het ek al ‘n geheue-repertoire van die ervarings tydens my loopbaan as maatskaplike werker opgebou. Die meeste stories het baie hartseer begin, maar heelwat daarvan het gelukkig geëindig. Ek wil ek graag vir julle een van die stories vertel. ‘n Persoon uit die gemeenskap het ons ingelig oor Patricia* (skuilnaam), 4 jaar…

Read More

Camino verken wonders van Klein-Karoo se sandsteenkerke

Die Klein-Karoo is ‘n streek vol stories, veral stories oor die mense wat hier gewoon, liefgehad en gewerk het. Hulle het hul geloof uitgedruk in die bou van pragtige sandsteenkerke, katedrale en sinagoges wat vandag nog lewende monumente van hul erfenis is. Pelgrims kan vanjaar die geleentheid kry om ten bate van Solidariteit Helpende Hand…

Read More

Hoekom moet ek vir hulp vra?

Ek is ‘n Suid-Afrikaner in murg in been, ‘n Afrikaner, ‘n maatskaplike werker. Gedurende mybaie jare van werk in ‘n groot verskeidenheid gemeenskappe het dit my opgeval dat jy tweegroepe mense in ‘n gemeenskap kry: diegene wat baie maklik vir hulp vra (en eintlik daaropaandring), en diegene wat eerder stilbly al kry hulle regtig op…

Read More

Gemeenskapskakeling

GEMEENSKAPSKAKELING (saamgestel deur Mariëtte Roos, Assistent Streekorganiseerder Weskus) Die konsep “gemeenskapsontwikkeling” is bekend, maar dit kan verskillende dinge vir verskillende mense beteken. Wanneer ons ‘n spesifieke gemeenskap wil ontwikkel, moet die lede van daardie gemeenskap en die plaaslike en nasionale regering met mekaar saamstem oor wat presies hulle in daardie gemeenskap wil bereik – dus…

Read More

Helpende Hand: Melkbosstrand Tak

Die Helpende Hand tak in Melkbosstrand het op 31 Augustus ‘n praktiese volhoubare projek in die gemeenskap gedoen.  Die projek is in samewerking met die ACVV van Melkbosstrand aangebied.  Tydens die geleentheid het die bekende Phillip Moolman ook opgetree en pragtige nostalgiese musiek gedeel.  Dit was ‘n goeie kombinasie om die ernstige inligting met nostalgiese…

Read More

HELPENDE HAND IN DIE WESKUS

Die afgelope maand het Helpende Hand uitgebrei aan die Weskus met die stigting van onderskeidelik die Saldanhabaai en die Langebaan takke.  Tydens ‘n gesamentlike opleidingsessie wat op 8 September in Vredenburg aangebied is, het albei takke se dagbesture bymekaargekom vir takopleiding.  Sodoende word vrywilligers van Helpende Hand toegerus om ‘n verskil in hul onderskeie gemeenskappe…

Read More